- Title
- Faktore wat die oorlewing van volstruiskuikens (Struthio Camelus) verhoog
- Creator
- Janse Van Vuuren, Maryke
- Subject
- Ostrich farming -- South Africa
- Subject
- Ostriches -- Breeding -- South Africa
- Date Issued
- 2008
- Date
- 2008
- Type
- Thesis
- Type
- Masters
- Type
- MTech
- Identifier
- vital:10588
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10948/848
- Identifier
- Ostrich farming -- South Africa
- Identifier
- Ostriches -- Breeding -- South Africa
- Description
- Hierdie verhandeling is ‘n samestelling van verskeie studies, elk opgeskryf in die formaat en styl soos vereis deur die Suid-Afrikaanse Vereeniging vir Diereproduksie (South African Society of Animal Science). Hoofstuk 1 is ‘n literatuurstudie bestaande uit ‘n algemene inleiding wat agtergrond oor die studie verskaf en sluit die probleemstelling in, naamlik die swak oorlewing van volstruiskuikens wat onder kunsmatige toestande grootgemaak word. Hoofstukke 2, 3, 4 en 5 bestaan uit die eerste vier studies, waartydens sekere bestuurs-aspekte, wat moontlik oorlewing van volstruiskuikens kan verbeter (nl: populasiedigtheid, tipe vloer-oppervlak, die aanwending van broeipare en die aanwending van peetouers), ondersoek is. Hoofstukke 6, 7, 8 & 9 handel oor studies wat gerig is om voeding meer aanloklik te maak vir volstruiskuikens teneinde voedselinname te stimuleer en sodoende produksie en oorlewing te verbeter (nl: verskaffing van groenvoer, geur van voer, kleur van voer en beligting van voer). Die laaste hoofstuk bestaan uit ‘n algemene gevolgtrekking en aanbevelings. Alhoewel daar gepoog is om herhaling in hoofstukke te beperk, was dit onmoontlik om herhaling van sekere gedeeltes van hoofstukke te voorkom.
- Format
- xvi, 101 leaves
- Format
- Publisher
- Nelson Mandela Metropolitan University
- Publisher
- Faculty of Science
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Nelson Mandela Metropolitan University
- Hits: 2413
- Visitors: 3045
- Downloads: 804
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 471 KB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |